Uncategorized

Jan Tuisbly se spannetjie – Etienne van Heerden

deesdae kies baie vuurvlieë

koers na Kanada of Australië

maar ons geankerdes sal gekreef

in singels van die steenbok leef;

met ‘n suiderkruis opgesaal

ver van huis ‘n halfrond afgedwaal,

gepos deur ‘n verdwaalde skippie

op Afrika se soutste tippie,

‘n spesie wit en vreemd

ingeburger tuis ontheemd.

We wrote our Afrikaans literature paper today. The above poem was the “unseen poem” about which we had to answer questions. And I like the poem. I hope you do too.

Advertisements

5 thoughts on “Jan Tuisbly se spannetjie – Etienne van Heerden

  1. Dankie vir die boodskappie!

    Die eksamen was ok, maar ek is een van daardie “freaks” wat baie van letterkunde hou, so ek sal nooit sê ‘n letterkunde eksamen was sleg nie! 🙂

    Volgende jaar? Wel, as ek in kom vir Medies by tuks, dan sal ek dit swot. Anders sal ek BA Tale studeer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s