Uncategorized

Een rok, twee skoene

Woorde met interessante spellings. Of uitsonderings tot spelreëls. Of eenvoudig net interessante woorde! Generasie na generasie van skoolkinders het skynbaar ‘n groot probleem met die spelling van die woord “interessant” gehad. So groot was die probleem, dat onderwysers, heeltemal ten einde raad,  ‘n eenvoudige rympie ontwikkel het wat kinders sal help om die spelling van … Continue reading